Afrikaanse Seremonie
My huistaal is Engels, maar 'n groot deel van my familie is Afrikaans, so ek moet natuurlik Afrikaans kan praat. Ek het al baie Afrikaanse troue gedoen, en sal graag u huwelik in Afrikaans bevestig.
Kom trou in die Kaap!
Pryse is natuurlik die selfde as die Engelse weergawes.
Vir verdere inligting, e-pos of telefoon my. Kliek hier vir kontak besonderhede -> Contact Me